Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
-
‘Die Papier’ praat nou op die web
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
-
Nog gekoses kandidate vir 2026-verkiesing bekend
Die NDP beoog om binnekort nog kandidate vir die verkiesing in November vanjaar bekend te maak.
-
Ontsetelde raadslid in Saldanhabaai-munisipaliteit vat VF+ hof toe
Hy beweer die Vryheidsfront Plus (VF Plus) het ‘n finansiële ooreenkoms eensydig verander en hom daarna aan ‘n onbehoorlike dissiplinêre proses onderwerp.
-
Só werk rampbestuur
Vir Joubert gaan rampbestuur nie net oor reaksie op noodsituasies nie, maar ook oor gekoördineerde regering, geïntegreerde beplanning en voortgesette dienslewering onder uiters moeilike omstandighede.
-
Organisasie wil ‘n verskil maak
Help Kids in Need nooi die gemeenskap en ondernemings om ‘n verskil in die lewens van jongmense in Velddrif te maak.
-
‘Klein dade maak ook groot verskil’
Volgens Eloff het hy Woensdag 20 Mei tydens ‘n stappie ‘n straatbewoner met ‘n trollie by die gangetjie raakgeloop en besluit om in te gryp.
-
Weskus-polisie lê beslag op dwelms, koper en wapens
In dié misdaadvoorkomings- operasie is verskeie straatstalletjies, wat onder meer horlosies verkoop, deursoek.
-
‘Begroting wys op munisipaliteit se morele kompas’ – SBM-raadslid oor begroting
Saldanhabaai Munisipaliteit se R7,7 miljard-begroting is goedgekeur ondanks kritiek oor tariewe, behuising, infrastruktuur en ondersteuning vir arm huishoudings.
-
Drie bly agter tralies ná aanval op Lambertsbaai boer
Die staat beweer die drie beskuldigdes het Hugo Louw (56) op Donderdag 5 Maart vanjaar naby die R364 buite Lambertsbaai, met ‘n ysterpyp aangerand en ernstige, lewensgevaarlike beserings veroorsaak.









