Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
DNS-toetse bevestig identiteit van Lenie Rhode
Die lyk is op Donderdag 16 Julie omstreeks 15:50 op die plaas gevind.
-
Khat ter waarde van R15 000 op R45 onderskep: Munisipale wetstoepassingsbeamptes trek verdagte minibustaxi af
Beamptes slaan 125 bundels vermoedelike khat ter waarde van R15 000 op die R45 naby Vredenburg beslag; een verdagte is in hegtenis.
-
DNS-toetse bevestig identiteit van lyk op plaas langs Laingville
DNS bevestig vermiste Magdalena Rhode se lyk is dié van haar.
-
Goeie werwing kan geld bespaar
“Werwingsfirmas in groot stede vra 10% tot 15% van die jaarlikse pakket. Dit lyk dalk duur, maar die verborge koste van ‘n slegte aanstelling is baie hoër,” het hy gesê.
-
PJ Toilets bly bestes in Weskus se rolbal-sakeliga
PJ Toilets het die Lente-rolbal-sakeliga gewen na ‘n opwindende eindronde op die Lagoon-rolbalklub in Langebaan op Woensdag 23 September 2026.
-
Nog geen sardynvrektes aangemeld sedert Wildekus-voorval vroeër vandeesmaand
Geen nuwe sardynvrektes; ondersoeke na PHV en vangbeperking duur voort.
-
Matriekafskeid 2026: ’n Aand om te onthou
Die Weskus se matriekafskeide was ’n fees van glans, styl, trots en onvergeetlike oomblikke.
-
Velddrif-inwoners nou noodgereed
Die opleiding volg op die Wes-Kaapse vereniging vir organisasies sonder winsbejag se beroep op die Wes-Kaapse departement van gesondheid vir verbeterde ambulansdienste in Velddrif en omliggende gebiede.
-
Bejaarde vrou van Citrusdal dalk vermoor
Volgens kapt. Tania Helfrich, ‘n polisiewoordvoerder, was die oorsaak van haar dood aanvanklik onbekend. ‘n Lykskouing het egter op veelvuldige beserings gedui.
-
Salkoriane-atleet skitter in Suid-Korea
Milford het aan die 5 000-m-baanwedloop deelgeneem en ‘n uitstekende agtste plek uit altesaam 16 atlete behaal. Sy het die wedloop in 38:48.69 voltooi.










