Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Louwville treur ná Carl (33) se wrede dood
Ten spyte van sy hartverskeurende pleidooi, het Carl Marcus (33) se aanvallers net aanhou steek en kap. Hy het nou gesterf weens die beserings wat hy op Saterdag 25 Julie…
-
Lyk steeds nie geïdentifiseer
Volgens kapt. Tania Helfrich, distriks- woordvoerder vir die Weskus-polisie, is die identiteit van die oorledene nog onbekend.
-
-
Cederberg-munisipaliteit het planne met Elandsbaaihawe, sê burgemeester
Elandsbaai-hawe kry nuwe hoop deur munisipale bestuur en ontwikkelingsplanne,
-
Nuwe rekord vir jeugmusikante
Dié gesogte klassiekemusiekkompetisie bied sedert 1984 ‘n platform aan jong musikante om hul talent ten toon te stel.
-
Cederberg-munisipaliteit bestuur nou dorp se hawe
Cederberg-munisipaliteit neem tussentydse beheer van Elandsbaai-hawe oor ná ooreenkoms met Departement van Openbare Werke.
-
Wydverspreide sardynvrektes steeds onder die loep
Wydverspreide sardynvrektes langs die Wes-Kaapse kus word ondersoek terwyl nuwe uitspoelings van Saldanha tot Bettiesbaai aangemeld word.
-
Wydverspreide sardynvrektes langs Wes-Kaapse kus word ondersoek
Planktonkrefies bedek dele van die strand by St. Helenabaai. Navorsers ondersoek tans verskeie moontlike oorsake vir die ongewone mariene verskynsels langs die Wes-Kaapse kus.
-
Weskus-skut wen goud
Die Weskus-distrik se Jaggeweer-skietvereniging is by die byeenkoms deur Barend Verster, Sanet Verster, Wouter Basson en Stephan Esterhuizen verteenwoordig.
-
Polisie soek antwoorde ná vonds van gebrande liggaam
Gebrande man se liggaam langs nuwe Louwville-pad gevind; polisie ondersoek voorval










