Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Polisie se ombudsman het nou kantoor in die Weskus
Polisie-ombudsman open satellietkantoor in Vredenburg om Weskusgemeenskappe beter te bedien
-
Matrikulant van die Jaar | Laaste kans vir topmatrikulante om in te skryf
Inskrywing sluit môre, op 31 Julie. Die 25 topdeelnemers staan die kans om beurse, geldpryse en geskenke van sowat R500 000 te wen.
-
Elf in hegtenis ná beweerde heretikettering van produkte in Saldanha
Saldanha-polisie ondersoek die beweerde heretikettering van huishoudelike kos- en medisinale produkte nadat elf verdagtes in hegtenis geneem is.
-
Aksiegroep beveg reuse-nywerheidsprojek langs Hopefield
Die voormalige burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), André Truter, wat intussen na die Hopefield-omgewing toe verhuis het, is in ‘n senior bestuurshoedanigheid by die projek betrokke.
-
Verdagte in Velddrif-vrou se moordsaak in hegtenis in Paarl
Byna vier maande nadat Kotie Nel dood in ‘n woning in Paarl aangetref is, het die polisie bevestig dat ‘n 39-jarige man in verband met haar moord gearresteer is. Die…
-
Bergrivier-seuns op lewenspad gelei
Die program het ten doel gehad om seuns toe te rus om gesonde besluite te neem, selfvertroue te bou en positiewe waardes te ontwikkel.
-
‘Weskuskind’ (70) gegroet
Jesse Constable (70), ‘n geliefde opvoeder en gemeenskapsfiguur, is onlangs aan nierversaking oorlede.
-
Mandela Dag gevier
Weskus Mall, in samewerking met die Saldanha-seekadette, het vir Mandela- dag gesorg dat 1 200 matriekleerders met noodsaaklike skryfbehoeftes en ‘n boodskap van ondersteuning voor hul eindeksamen bemoedig sal word.
-
Lyk van vrou gevind
Volgens Thyrone Williams, onderburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, het die polisie bevestig dat ‘n liggaam gevind is, maar dat forensiese ondersoeke eers afgehandel moet word voordat die vrou se identiteit vasgestel…










