Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Waterlisensie vir pomp van landbouwater tersyde gestel
Regter Mark Sher van die Kaapse hooggeregshof het die lisensie tersyde gestel, maar het die bevel vir 18 maande opgeskort sodat die munisipaliteit tyd het om die regte proses te…
-
-
Toksienvlakke in skulpvis aan Weskus daal uiteindelik
Mossels en oesters sien ‘n daling in toksienvlakke uit Saldanhabaai.
-
Matrikulant van die Jaar | Sluitingsdatum naby vir uitblinkers wat wil inskryf
Matrikulante wat uitblink in akademie, kultuur, sport en leierskap, en wat beplan om volgende jaar aan die UV te studeer, word genooi om hulle in te skryf.
-
-
Premier besoek Langebaan polisie, prys hulle ook oor netheid
Premier prys Langebaan SAPD se netjiese stasie, maar waarsku oor tekorte.
-
Vrae oor Noordhoek koste
Volgens die gemeenskapslid is die geriewe teen ‘n koste van sowat R650 000 opgerig. Hy voer aan dat die huidige markverwante boukoste volgens sy kennis tussen R9 000 en R15…
-
Ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie in Diazville gekonfiskeer
SALDANHA – ‘n 65-jarige man is in Diazville in hegtenis geneem nadat die polisie ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ses patrone by sy woning gevind het. Volgens kapt. Tania Helfrich, distrikswoordvoerder…
-
Liam (6) gee aan medemens
Liam skenk gereeld sy eie klere en speelgoed aan die Saldanhabaai-munisipaliteit se rampbestuurskantoor om gesinne te help wat hul besittings in brande, vloede of ander rampe verloor het.










