Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Kerk reik na Kalahari uit
Volgens pastoor Rynier Nolan ervaar inwoners van dié afgeleë gebiede uitdagings soos armoede, werkloosheid, beperkte toegang tot gesondheidsorg en isolasie weens hul afstand van groter dorpe.
-
Premier besoek Weskus se netjiesste polisiekantoor
Die stasie het tydens die Weskus-distriksmunisipaliteit (WKDM) se netjiesste polisiestasie-geleentheid op Vrydag 5 Desember twee toekennings ontvang. Die Langebaan-polisiestasie het die eerste plek in die algehele netheidskategorie vir die Saldanhabaai-…
-
-
-
Al meer aanvalle deur rondloperhonde kwel hondeliefhebber
Volgens haar het sy ook die voorval by die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) se wetstoepassingsafdeling aangemeld en navraag gedoen oor vorige klagtes oor dieselfde honde.
-
Saldanha-NG-kerk vier 60 jaar
Volgens organiseerders was die vieringe ‘n besonderse mylpaal wat God se trou oor ses dekades heen beklemtoon het.
-
Vier ongelisensieerde vuurwapens in Laaiplek gekonfiskeer
Polisie deursoek Laaiplek-woning, beslag lê op vier ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie.
-
-
Elf vas oor vervalsing
Die verdagtes – tussen 23 en 36 jaar oud, het Maandag (27 Julie) in die Vredenburg-landdroshof op aanklagte van onder meer bedrog verskyn.










