Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Min reën, invoere kwes graanboere
Volgens Tredouw is hy nie net bekommerd oor die natuur nie, maar ook oor die vele ander uitdagings wat plaaslike graanboere ervaar.
-
Saldanha-familie verpletter ná seun se skietdood
Familie treur oor Ayrton Vraagom ná sy dood in ’n skietvoorval terwyl die polisie steeds na die verdagte soek.
-
Vrou se lyk op plaas naby St Helenabaai ontdek
Lyk van vrou op plaas naby Laingville gevind; identiteit nog onbekend terwyl forensiese ondersoek en amptelike bevestiging afgewag word.
-
Inwoners gons oor Weskus se vermeende ‘aardbewing’
“Ons het omstreeks halfelf die aand in Lampies-rylaan, naby Golden Mile in St. Helenabaai, skielik gevoel hoe ons huis se hele dak begin skud. Vir ‘n paar oomblikke het ek…
-
Roeiers naweek hier
Altesaam 80 roeiers het hulle reeds vir die ikoniese wedvaart ingeskryf. Die eerste deelnemers behoort Saterdag vanaf 12:30 by die Riviera Hotel in Velddrif aan te kom, waar ondersteuners hulle…
-
Golf rooftogte ruk Vredenburg
‘n Reeks gewelddadige huisrooftogte in Ongegund en Witteklip tussen Vrydag 10 Julie en Maandag 13 Julie laat inwoners onrustig terwyl verskeie slagoffers met vuurwapens, messe en selfs ‘n byl gedreig…
-
Kunskompetisie gee lewe aan Afrikaanse liedjies
Leerders kan uit 15 bekende Afrikaanse liedjies kies en hul eie interpretasie daarvan in enige kunsmedium uitbeeld.
-
NG Kerk Saldanha vier 60 jaar van geloof en gemeenskap
NG Kerk Saldanha vier 60 jaar van geloof, diens en gemeenskap met ‘n feesweek wat inwoners uitnooi om saam die mylpaal te vier.
-
Geliefde arts van Weskus oorlede
Smith is verlede Woensdag (8 Julie) onverwags aan natuurlike oorsake in sy spreekkamer in Langebaan oorlede.
-
Matrikulant van die Jaar | Dissipline en doelwitte onderskei topkandidate
“Wat die kompetisie so belangrik maak, is dat ’n groep van Suid-Afrika se toekomstige leiers die kans kry om met mekaar om te gaan en waardevolle vaardighede te ontwikkel.”










