Die Weskus se matriekafskeide was ’n fees van glans, styl, trots en onvergeetlike oomblikke.
Weslander het skole genooi om hul matriekafskeidfoto’s met ons te deel, en die reaksie was ongelooflik.
Ons het talle pragtige foto’s ontvang van leerders wat hul groot aand gevier het – elkeen met sy eie spesiale oomblik en herinnering.
Ongelukkig kon ons nie die foto’s wat ná die spertyd ingestuur is, gebruik nie. Dit beteken egter geensins dat die foto’s wat nie verskyn nie, minder besonders is nie.
Baie dankie aan al die skole, leerders, ouers en fotograwe wat hul foto’s met ons gedeel het.
Blaai gerus deur die foto’s.
Hoërskool Diazville:
Hoërskool Weston:
Weskus Skool Saldanha:
Die Hoërskool Velddrif:
Hoërskool Vredenburg:

Hoërskool Louwville:




Longacres-privaatskool:
Hoërskool Hopefield:


































































































































You must be logged in to post a comment.