Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
ir moeders wat met dié pyn saamleef, het die Good Sons & Good Daughters-byeenkoms, met die tema Always Loved, Never Forgotten, ‘n ruimte geskep waar hulle hul hartseer kon deel,…
Burgemeesterskandidate deel planne vir Saldanhabaai voor die plaaslike verkiesing.
Stephen Nero (36) is verlede Donderdag (22 Oktober) in Murraystraat, Diazville, doodgeskiet. Slegs drie dae later, die afgelope Sondagoggend (25 Oktober), is sy neef, Walasrie Ehrenreich (39) – alombekend as “Assie”…
The current municipal council consists of 27 councillors, comprising 14 ward and 13 proportional representation (PR) councillors.
Joshlin, wat op 24 Februarie 2024 by die Saldanha-polisiekantoor as vermis aangemeld is, was ses jaar oud toe sy verdwyn het.
Die NG Kerk Saldanha hou basaar by die Weskusskool in Saldanha. Die dag se verrigtinge begin om 09:00 met koffie, pannekoek, jaffels, samoosas en lewerkoekies. Die amptelike opening vind om…
’n 21-jarige Theo Kleinsmith is Maandagaand in Vraagomstraat, Diazville, verskeie kere geskiet, te midde van twee ander onlangse noodlottige skietvoorvalle.
Môre, Vrydag 23 Oktober, word Joshlin Smith nege jaar oud. Maar in plaas daarvan om haar verjaarsdag saam met familie en vriende te vier, sal die gemeenskap weer ‘n aangrypende…