Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die dag beloof om nie net leersaam nie, maar ook interessant te wees, met ’n program wat deur bekende sprekers aangebied word.
Die geleentheid is bygewoon deur inwoners van Saldanha, Vredenburg en Langebaan, asook besoekers van buite die gebied.
Inwoners het vroeër hul kommer aan Weslander en op sosiale media hieroor uitgespreek.
Met agt weke voor die verkiesing vra dié rubriek: As jy jou eie manifes kon skryf, wat sou daarin staan?
The latest Weslander E-Edition is out now, featuring the week’s top local stories, community news, developments and events from across the West Coast
Jong meisies het opleiding deur onder andere Springbok Sewes-spelers gekry.
Hoewel Saldanhabaai van vroeg af die wedstryd beheer het, was dit die tuisspan wat eerste bloed geruik het.
Dillian Barends (29) van Noordhoek, Laaiplek, het Sondagaand glo probeer weghardloop toe hy polisiebeamptes gewaar. Hy is voorgekeer en deursoek, waarna ‘n mes en gaspistool na bewering in sy besit…