Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vanjaar vind die Health Run op Saterdag 20 Junie by die Weskusskool in Saldanha plaas.
Die NDP beoog om binnekort nog kandidate vir die verkiesing in November vanjaar bekend te maak.
Hy beweer die Vryheidsfront Plus (VF Plus) het ‘n finansiële ooreenkoms eensydig verander en hom daarna aan ‘n onbehoorlike dissiplinêre proses onderwerp.
Saldanhabaai Munisipaliteit se R7,7 miljard-begroting is goedgekeur ondanks kritiek oor tariewe, behuising, infrastruktuur en ondersteuning vir arm huishoudings.
Burger het haar man in 2024 aan die dood verloor en het besef sy sal meer onafhanklik moet wees wanneer dit kom by die afhandel van daaglikse take.
Read the full Weslander E-Edition (28 May 2026) from Novus Media for in-depth local reporting.
Strydom, ‘n oudleerling van die Hoërskool Velddrif waar hy ook voorsitter van die leerlingraad was, beskryf die prestasie as ‘n besondere mylpaal in sy lewe.
Volgens Lawrence is die ruimte van die bestaande begraafplaas nog voldoende.
Die bejaardes is met kolwyntjies en die heerlike samesyn met die Saldanha-seekadette bederf.
Die hofsaak teen die berugte vermeende sosialemediabedrieër Billy Lightfoot is tot Dinsdag 28 Julie uitgestel omdat die landdros die afgelope Dinsdag (19 Mei) nie beskikbaar was nie. ‘n Datum waarop die verhoor…