Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Weslander e-Edition — 25 June 2026: local news, community stories, sports, classifieds and events in the Weskus region.
Van Wyk, ‘n boorling van Saldanha en voormalige Saldanhabaai-rugbyspeler, se insluiting in die HSBC SVNS-Droomspan het weer eens dié Saldanbaaier se vordering in Wêreldrugbysewes beklemtoon.
Olwene Daniels het op die vergadering, wat virtueel gehou is, beweer daar is “geen sodanige ondersoek deur die Valke nie” en dat dit bloot “‘n hype” is wat deur “‘n…
The Sea Harvest Foundation Health Run is set to take place this weekend on Saturday 20 June.
Valke bevestig SBM-ondersoek na kontrakverlengings; Speaker noem dit vals nuus, munisipaliteit ontken formele kennis, politieke spanning verdiep.
Valke ondersoek bewerings van onreëlmatighede met SBM se kontrakverlengings, terwyl die munisipaliteit volhou geen formele kennisgewing ontvang is oor Valke-ondersoek.
There will be lots of lucky-draw prizes, food stalls inclusive of a Sea Harvest stand providing their products to participants on the day.