Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Families in Saldanha het hul stem dik gemaak oor vertragings in pleegsorgplasings, gapings in kinderveiligheidsdienste en oorweldigde voorste-liniewerkers. Wendy Kaizer-Philander, lid van die Wes-Kaapse provinsiale parlement en voorsitter van die…
Ná ‘n reeks harde wedstryde het die Naka Bulls van Pretoria die afgelope Maandag as kampioen uit die stryd getree nadat hulle die gasheer, die Saldanhabaai-rugbyklub, met 50-19 in die…
Die sewende Saldanha Super 8 Paasnaweek- rugbytoernooi het die afgelope Donderdag (2 April) by die Transnet Saldanha-stadion met opwindende rugby afgeskop en die langnaweek vir rugbyliefhebbers die moeite werd gemaak. Ná ‘n reeks…
Die opname dek Januarie tot Maart en vergelyk pryse by die gebied se groot vulstasies en kan verbruikers help om beter beplanning vir hul brandstofuitgawes te doen.
Groot opgewondenheid heers vir die lang verwagte Saldanha-Super 8-rugbytoernooi wat amptelik môre (Donderdag 2 April) afskop. Dit duur tot Maandag 6 April en word by die Transnet-stadion in Saldanha beslis.…
Billy John het ‘n vyfde plek in die 100-m-item en ‘n vierde plek in die 150 m behaal. Sy aflosspan het goud verwerf.
SAPS detectives are back in Saldanha Bay investigating recent claims about the possible whereabouts of missing child Joshlin Smith, but have found no tangible evidence linked to the six-year-old.