Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die inisiatief is deur die Piket-Bo-Berg Inwoners Vereeniging, as hoofborg en dryfkrag agter die projek, ondersteun.
Van die nuwe gesigte wat vir die eerste keer hul vaardighede op die rolbalbaan toets, is Geldenhuys en Jonker-prokureurs, Pentz-eiendomme, Bay-Man Projects, Sparkbit en West Coast Party Shop.
Wat gebeur | What’s On – 18 September-28 Oktober 2026
Coetzee daag kiesers uit om eers hul eie “manifes” saam te stel voordat hulle dié van politieke partye beoordeel.
Die inwoner, wat verkies om anoniem te bly, het die roete reeds in 2025 gereeld met passasiers gery.
Die groep het onlangs die huweliksbeampte-kursus suksesvol voltooi nadat hulle opleiding en eksamens deur die Departement van Binnelandse Sake in Vredenburg, Atlantis en Malmesbury ondergaan het.
Aviation was woven into his childhood through his grandmother, who served in the air force. Many boyhood birthday parties were held at an air-force base, but one birthday stands out…
Sestien van die ruikers is aan die kliniekpersoneel, verpleegkundiges en die skoonmaker gegee.