Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Dié mylpaal is verlede Donderdag (3 September) by Soverby Lapa in Dwarskersbos gevier, waar sowat 150 gaste bymekaargekom het om die organisasie se 21 jaar diens te herdenk.
Lawrence was ‘n voormalige werknemer van ArcelorMittal Saldanha Works en het later as bestuurder van die AMSA-Saldanha-wetenskapsentrum gedien.
Die Albatrosse, wat verlede Saterdag met Saldanhabaai in die Saldanha Transnet-stadion afgereken het, het hulle ongelukkig teen Vredenburg vasgeloop en die Albatrosse se vlerke is kortgeknip.
Die skuif beteken dat sportuitslae makliker en vinniger aan ons lesers beskikbaar gestel kan word.
Dagboek-inskrywings is gratis. Stuur jou inligting per e-pos na weslander@novusmedia.co.za of ‘n WhatsApp na 082 576 0453.
Die dag beloof om nie net leersaam nie, maar ook interessant te wees, met ’n program wat deur bekende sprekers aangebied word.
Die geleentheid is bygewoon deur inwoners van Saldanha, Vredenburg en Langebaan, asook besoekers van buite die gebied.
Inwoners het vroeër hul kommer aan Weslander en op sosiale media hieroor uitgespreek.
Die God en Geld sessie word aangebied deur Wilco Naumann, ’n finansiële adviseur, en is daarop gerig om jongmense met praktiese kennis oor persoonlike geldsake toe te rus.