Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die geleentheid by die Langebaan-gemeenskapssaal is deur sowat 130 vroue bygewoon met die doel om geld en noodsaaklike ondersteuning vir die sentrum se werk in te samel.
Curro Langebaan-leerders se toewyding hoog geag
Zoutman het sy ervaring, kennis en wysheid met die leerders gedeel en hulle aangemoedig om hul volle potensiaal te bereik terwyl hulle hul matriekjaar aanpak.
The event, held under the theme “You Matter – Celebrating the Hearts Behind Foster Care”, brought together foster mothers from Vredenburg, Saldanha, Langebaan, Green Village and Langebaanweg for a morning…
Li-Zay Elan-Puttick van Hoërskool Piketberg het met haar uitstekende prestasie by die Wes-Boland Eisteddfod 2026 gewys dat harde werk en talent hand-aan-hand gaan.
Die dag het die jong leerders die geleentheid gebied om op ‘n prettige en praktiese manier met verskillende beroepe kennis te maak.
Die oggend was gevul met musiek, dans, sang, lag en samesyn, maar daar was ook ruimte vir opregte gesprekke oor dieper kwessies wat die meeste vroue raak.
Jong meisies het opleiding deur onder andere Springbok Sewes-spelers gekry.
Die winkel vier vanjaar sy negejarige bestaan en het oor die jare ontwikkel tot ‘n plek waar bekostigbaarheid, hergebruik en gemeenskapsdiens saamkom.