Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die jaarlikse Goue Spele vir mense van 60 jaar en ouer is Woensdag 30 September op die Gene Louw-sportterrein in Moorreesburg aangebied, met senior deelnemers uit die Weskus- en Hantam-streke…
John Lawson van die Kaapse Sakekamer het die Velddrif-sakekamer se benadering tot sakekwessies verwelkom en gesê hulle wil die verhouding met Velddrif versterk.
The accident occurred on the R45 near the Elandsfontein Mine, when a heavy object from a truck struck through the windscreen of the vehicle Stephan was travelling in.
ChatGPT werk oortyd om plakkate te skep met kandidate se foto’s en beloftes, en woordryke skryfsels tref sosiale media soos digterlike pyle.
Die verdagtes het eergister (Dinsdag 29 September) in die Vredenburg-landdroshof verskyn.
Volgens die SBWQFT se verslag kan hoë bakterievlakke op rioolbesoedeling dui en ‘n gesondheidsrisiko vir swemmers en watersportentoesiaste inhou.
Die doel is eenvoudig: Die gemeenskap en die polisie moet saamwerk.
Ons lewe is soos ‘n storieboek. Ons is die skrywer en hoofkarakter.