Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die opleiding volg te midde van ‘n beroep op die Wes-Kaapse departement van gesondheid vir beter ambulansdienste in Velddrif en omliggende gebiede.
Weslander E-Edition – 20 August 2026: Latest local news, community stories, events and classifieds from the Weskus region.
Volgens die polisie se analise van misdaadinligting het ses inbrake sedert Maandag 1 Junie in Saldanha se sentrale sakekern plaasgevind. Die voorvalle het hoofsaaklik tussen 22:00 en 04:00 in die…
Die wynveiling is ‘n belangrike geldinsamelingsgeleentheid vir Huis Wittekruin, wat reeds sedert 1973 ‘n tuiste aan bejaarde inwoners bied.
The fair featured 104 research projects, presented by 146 learners from Grades 4 to 12, as well as TVET students from NC(V) Levels 2 to 4.
Hy is agt keer vir Boland en ses keer vir die Wes-Kaap gekies, het Suid-Afrika twee keer verteenwoordig en is twee keer in die Yellow Pages-atletiekspan opgeneem.
Die Let’s Talk Diabetes geleentheid is deur Lurina Fourie van The Glucose Glitch gereël en is moontlik gemaak danksy die ondersteuning van Bergrivier Munisipaliteit se wyk 7 raadslid en plaaslike…
“Ek is nog nie 65 jaar oud nie en voel nog fiks en gesond. Toe ek die geleentheid kry om by Huis Wittekruin betrokke te raak, het ek dit aangegryp,”…
Vir die Burg Boys was dit nie net ‘n wedstryd van kardinale belang nie, maar ook ‘n kans om sake met hul bure reg te stel nadat hulle vroeër op…