Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die dag is gekenmerk deur goeie gees, lekker gholf en waardevolle ondersteuning van die gemeenskap.
Wat presies die afgelope Maandagaand gebeur het toe ‘n bakkie en ‘n motorfiets mekaar reg van voor getref het sal net dié twee betrokke mense weet.
Elke sak dierekos, vrywillige uur, skenking vir veeartskoste en aannemings-plasing wat op sosiale media gedeel word, maak ‘n verskil aan die lewe van ‘n dier wat op ‘n tweede kans…
Rozelle Mouton, die eienaar, het dié aankondiging gemaak. Dié bekende winkel in Voortrekkerweg is sedert 1996 deur Mouton bestuur.
Die inisiatief is deur die Piket-Bo-Berg Inwoners Vereeniging, as hoofborg en dryfkrag agter die projek, ondersteun.
Van die nuwe gesigte wat vir die eerste keer hul vaardighede op die rolbalbaan toets, is Geldenhuys en Jonker-prokureurs, Pentz-eiendomme, Bay-Man Projects, Sparkbit en West Coast Party Shop.
Wat gebeur | What’s On – 18 September-28 Oktober 2026
Coetzee daag kiesers uit om eers hul eie “manifes” saam te stel voordat hulle dié van politieke partye beoordeel.
Die inwoner, wat verkies om anoniem te bly, het die roete reeds in 2025 gereeld met passasiers gery.