Jurie Hayes Primêr se jaarlikse golfdag, wat op Saterdag 12 September plaasgevind het, was ’n groot sukses.
Die dag is gekenmerk deur goeie gees, lekker gholf en waardevolle ondersteuning van die gemeenskap.
Die skool bedank graag al die gholfers en borge wat die dag ondersteun en moontlik gemaak het.





