Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Intermediêre Fase- en Grondslagfase-spreekkoor het albei ‘n Cum Laude-toekenning ontvang, terwyl die Graad R-spreekkoor ‘n goue toekenning behaal het.
Jurie Hayes Primêr wens vir Ivano Matshoni geluk. Hy is opgeneem in Weskus-rugby se o.12 A-span, wat die komende naweek in Porterville speel .
Hy is agt keer vir Boland en ses keer vir die Wes-Kaap gekies, het Suid-Afrika twee keer verteenwoordig en is twee keer in die Yellow Pages-atletiekspan opgeneem.
Jurie Hayes se o.13-sokkerspan spog met toernooibeker
Die leerders het vet pret gehad Hulle het wedstryde gespeel, deelgeneem aan pret aktiwiteite asook oefen sessies.
Jurie Hayes Primêr spog met Justin Andrews (links) wat op Saterdag 7 Maart aan die Wes-Kaap-atletiekbyeenkoms gaan deelneem.