Jawitz-eiendomme, tesame met ander maatskappye, het op Donderdag 23 April Jurie Hayes Primêr besoek om verskeie geborgde artikels te oorhandig. Dit was onder meer skoolskoene vir elke leerder in die skool. Die skool bedank Jawitz vir die heerlike dag en pret-aktiwiteite.

Maatskappye ploeg terug

Leerders kry blinknuwe skoene

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article