‘n Aantal onderwysers van Steynville Sekondêr het onlangs die Transforming Teaching Practice in SENFET-opleidingsessie bygewoon, wat deur die Weskus-onderwysdistrik aangebied is. Hierdie verrykende geleentheid het die onderwysers met nuwe kennis, vars perspektiewe en praktiese strategieë toegerus om steeds ‘n betekenisvolle verskil in die klaskamer te maak. Die skool is trots op die personeel wat in hul professionele ontwikkeling tot voordeel van elke leerder wat hulle dien, belê.

Steynville onderwysers woon opleiding by

Onnies word weer leerders

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article