Jurie Hayes Primêr het vanaf Maandag 30 Maart tot Woensdag 1 April aan ‘n rugby en netbal sporttoer deelgeneem in Riebeek-Wes. Die leerders het vet pret gehad Hulle het wedstryde gespeel, deelgeneem aan pret aktiwiteite asook oefen sessies. Die skool bedank Yves Damon, Monicia Cleophas, Marlon Cleophas, Carlin Visagie en Sydney Rosant wat die leerders vergesel het.

Pret tydens sporttoer

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article