Die eerste Sandveldfees word volgende maand op Saterdag 2 Mei in Redelinghuys gehou. Dit sal ‘n dag vol musiek, pret en ware Sandveld-gees wees. Die gewilde Afrikaanse musikant Dirk van der Westhuizen is die hoofkunstenaar wat die verhoog met sy treffers gaan laat lewe kry. Dis ‘n geleentheid waar vriende en families kan saamkom om die beste van die Sandveld te vier. Besoekers kan uitsien na lekker kosstalletjies, unieke produkte, pret vir die kinders, ‘n pretloop en hope vermaak deur die dag. Dit begin om 09:00, duur tot 23:00 en toegang is gratis.

Sandveldfees in Redelinghuys

1ste Sandveldfees met gees

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article