Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Red Stars het op Sondag 16 Augustus ‘n fondsinsamelings-noenmaal (high tea) by die Sandveld-laerskool se Huis van Rooyen-koshuis aangebied vir Alezade Brink (27), ‘n onderwyseres van Redelinghuys.
Dit sal ‘n dag lange viering van musiek, kos, gemeenskap en die onmiskenbare gees van die Sandveld wees.
Die infrastruktuuropgradering vorm deel van pogings om belangrike vervoerroetes in die distrik te onderhou en te verbeter voor die winter begin.
Drie afsonderlike klagtes is Saterdag tussen 18:00 en 19:00 by plaaslike owerhede aangemeld rakende ernstige ontwrigting tydens ‘n rugbywedstryd op die sportterrein in Olof Bergstraat, Redelinghuys. Dit is bevestig dat…