Justin Andrews, ’n leerder van Jurie Hayes Primêr, het die Wes-Kaap by die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap verteenwoordig en negende geëindig.
Andrews was deel van die Wes-Kaap-span wat die goue medalje as die beste span by die kampioenskap verower het.
LEES OOK: Jurie atlete skitter





