Jurie Hayes Primêr se o.13-sokkerspan het onlangs, op Saterdag 6 Junie, saam met nog sewe skole aan die binnenshuise Jeugdag-sokkertoenooi by die Veeldoelige Sentrum in Saldanha deelgeneem. Jurie Hayes se span het die toernooibeker gewen. Die skool is uiters trots op elke speler en die afrigter.

Jurie Hayes se o.13-sokkerspan spog met toernooibeker

Jurie Hayes Primêr se o.13-sokkerspan het onlangs, op Saterdag 6 Junie, saam met nog sewe skole aan die binnenshuise Jeugdag-sokkertoenooi by die Veeldoelige Sentrum in Saldanha deelgeneem. Jurie Hayes se span het die toernooibeker gewen. Die skool is uiters trots op elke speler en die afrigter.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 25 June 2026
    Weslander E-Edition – 25 June 2026

Gift this article