Marius Koen, burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit het Jurie Hayes Primêr besoek om sy geluk wense aan Justin Andrews oor te dra. Andrews het sy Wes-Kaap klere verwerf in atletiek. Vanaf links is Marius Koen (burgemeester), Justin Andrews, Ruben Julies (afrigter) en Chalize Prinsloo (waarnemende skoolhoof).

Justin maak sy skool trots

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article