Jurie Hayes Primêr is trots op Justin Andrews (regs) wat die afgelope naweek op Coetzenburg as die Wes-Kaapse kampioen in die o.12-seuns se 1 200 m-wedloop gekroon is. Hy het die vorige naweek by die Boland-kampioenskap ook gewen en neem Saterdag 21 Maart aan die SA Laerskole-atle- tiekkampioenskap in Groenpunt deel. Die skool is trots op hom en sy afrigter, Ruben Julies (links).

Jurie Hayes atlete maak skool trots

Sterkte, Ejay en Justin!

Jurie Hayes Primêr wens Ejay Julies (links) sterkte toe. Hy neem die komende naweek aan die Wes-Kaapse hoërskole-atletiekbyeenkoms deel. By hom is sy afrigter, Ruben Julies.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article