Langebaan Primêre Skool is werklik trots op twee van sy atlete, Xavier Lewis en Joshwinn Cross. Hulle het by die onlangse Suid-Afrikaanse Skoleatletiek-byeenkoms vir laerskole uitstekend gevaar. Lewis (links) het deursettingsvermoë getoon deur teen Suid-Afrika se bestes mee te ding, ten spyte daarvan dat hy nie goed gevoel het nie. Cross (regs) is as die Suid-Afrikaanse kampioen in verspring gekroon en is ‘n bronsmedaljewenner in die 75m-hekkies. Die skool sê dié twee atlete is voorbeeldige ambassadeurs.

Atlete bring trots terug

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article