Die Hoërskool Piketberg bedank Boland SuperSpar vir die borg van hul eerste netbalspan se opwarmings­klere. “Jul ondersteuning en bydrae word opreg waardeer. Dankie dat julle in ons meisies en sport belê; ons dra dit met trots,” voeg die skool by.

Skool bedank borg

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 25 June 2026
    Weslander E-Edition – 25 June 2026

Gift this article