Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Hoërskool Piketberg bedank Boland SuperSpar vir die borg van hul eerste netbalspan se opwarmingsklere.
Dr. Eugene Moore en sy broer, Rian Moore, is al ongeveer 15 jaar by die maak en skenking van kos vir die projek betrokke. Hulle skenk al die bestanddele en…
The two-day programme began with an immersive tourism excursion across Saldanha and St Helena Bay, allowing delegates to experience first-hand some of the region’s emerging tourism offerings.
LESERSBRIEF | Groot pluimpie vir flink munisipale diens van Hopefield.
LESERSBRIEF | Kat-eienaars het geen idee van ergernis met Kietsies
Tydens ‘n onlangse geleentheid het die OVK-verteenwoordiger Michael Hendrickse gesê Suid-Afrikaners staan voor talle uitdagings, waaronder geweldsmisdaad, wat gemeenskappe oor die land heen raak.
Seeing as many of these individuals are elderly, injured, on crutches, heavily bandaged, or otherwise struggling with mobility, mothers carrying infants and have to travel far does not sit well…
Die Weskus se mans en vroue speel hierdie Saterdag in Moorreesburg by die Gene Louw-sportterein vanaf 14:00. Almal is welkom om hulle te kom ondersteun.
Die Aikonese Cochoqua-erfenis-bewaringsliggaam eis dat omgewings- en erfenisprosesse opgeskort en die openbaredeelnameproses heropen word.