Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Kennisgewings vir die beplande eiendomsontwikkeling in St. Helenabaai is reeds op plaasheinings naby die Stompneusbaai-woonbuurt opgesit, waarmee kennis gegee word vir ‘n belanghebbende betrokkenheidsproses vir ‘n voorgestelde kleinhandelontwikkeling in die dorp.
Volgens die DFFE bly die konsentrasies PST in die mossels hoog, naamlik ongeveer 4,7 mg/kg, volgens ‘n monster wat op Donderdag 11 Junie geneem is.
Dagboek-inskrywings is gratis. Inskrywings moet voor 17:00 op ‘n Maandag ontvang word. Stuur e-pos na weslander@novusmedia.co.za of WhatsApp 082 576 0453 met jou inskrywing. Vrydag 26 Junie Alkoholiste Anoniem Saldanha vergader om…