Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Dié organisasie sonder winsbejag, waaroor reeds voorheen weens sy gemeenskapswerk in Vredenburg berig is, het dié week poppekaste by verskeie skole aangebied. Die span het ook ouetehuise en gemeenskappe in…
Oosthuizen het aan Creative Works Painting, Instrumental Solo Piano, Instrumental Solo Guitar, Singing Solo Pop, Singing Group Duet en ‘n Variety Act met ukulele en sang deelgeneem.
As sy terugkyk na haar jare by Badisa Weskus, meen Cloete een van haar mooiste herinneringe is die mense wat sy deur die jare ontmoet het.
Soos verlede week berig (“Weskus-netbalkampioene ná hoogtepunt gekroon”, 24 September), het Langebaan A in die eindstryd op Malmesbury se tuisbaan teen Malmesbury A te staan gekom, en Langebaan het met…
In Langebaan en Saldanha het die fokus op geslagsgebaseerde geweld geval.
This year on the West Coast generosity has helped make the occasion even more memorable for several young people.
Curt Smit, heelagter van Evergreens, het die wedstryd vir die besoekers begin.