Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
The team has enjoyed a remarkable season, finishing the league phase unbeaten and securing the top spot before going on to claim victory in the Regional Finals, which took place…
Dit is die boodskap waarmee Erika Huysamen van West Coast Recycling Hub in Vredenburg die gemeenskap wil inspireer om anders na afval te kyk.
Athletes partcipated in the 5 km, 10 km and 21 km races with runners travelling from across the Western Cape and as far as Durban.
Hoewel Saldanhabaai van vroeg af die wedstryd beheer het, was dit die tuisspan wat eerste bloed geruik het.
As voorsitter van die skoukomitee is sy die hartklop van die skou wat vanjaar sy 37ste verjaardag vier en van Donderdag tot Sondag, 27 tot 30 Augustus, op die dorp…
Die Intermediêre Fase- en Grondslagfase-spreekkoor het albei ‘n Cum Laude-toekenning ontvang, terwyl die Graad R-spreekkoor ‘n goue toekenning behaal het.
Volgens die skool het die leerders se harde werk, talent en toewyding behoorlik vrugte afgewerp.
Die vierdaagse skou bring besoekers van reg oor die land byeen vir kampioenskappe, topgehalte-vee, uitstallings, vermaak, kos en die besonderse plattelandse atmosfeer waarvoor die skou bekend is.
NovaNews berig dat die provinsiale regering ‘n interstaatlike geskil van stapel gestuur het oor wat hulle beskryf as onvervulde wetlike en operasionele vereistes van die Administratiewe Beregting van die Padverkeersoortredingstelsel…