Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
SALDANHA – Die kragtoevoer na verskeie militêre instellings in die Weskus sal na verwagting teen môre herstel wees nadat betaling vandag deur die Departement van Verdediging (DoD) aan die Saldanhabaai-munisipaliteit…
Dit was gewis ‘n derbystryd wat ondersteuners van die afskop af totdat die eindfluitjie geblaas het op hul tone gehou het.
Dié jongman en inwoner van White City in Saldanha het glo op Dinsdag 28 April op pad skool toe inmekaargesak nadat hy asemhalingsprobleme ervaar het.
Die NDP het dié aankondiging in ‘n mediaverklaring gedoen en beskryf Dietrich as ‘n waardige, nederige en welsprekende mens met integriteit.
In die fleur van sy lewe, is die lewe van matrikulant Fiano Swiers (19) skielik kortgeknip. Hy was ‘n leerder aan die Hoërskool Louwville in Vredenburg en het groot planne…
‘n Inwoner het met Weslander gedeel dat daar al verskeie kere met die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) gekommunikeer is, maar niks word daaromtrent gedoen nie.
Vredenburg se “Burg Boys” het Young Hearts van Pella in Vredenburg gepak en rugby-ondersteuners was geensins teleurgestel nie.
Die Hooggeregshof van Appèl (HHA) moet nog ‘n datum aanwys wanneer die gekonsolideerde hofverrigting oor verskeie aansoeke om verlof tot appèl oor olie- en gaseksplorasie langs die Kaapse kus gaan…
Weslander het by die betrokke kandidate gehoor hoekom kiesers vir hulle, en die party wat hulle verteenwoordig, moes gestem het.