Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Billy John het ‘n vyfde plek in die 100-m-item en ‘n vierde plek in die 150 m behaal. Sy aflosspan het goud verwerf.
SAPS detectives are back in Saldanha Bay investigating recent claims about the possible whereabouts of missing child Joshlin Smith, but have found no tangible evidence linked to the six-year-old.
JACOBSBAAI – Bokwagters wat op Donderdag 19 Maart besig was om bokke sowat 800 m van die dorpie af aan te jaag, het op ’n erg ontbinde lyk afgekom. Wat…
SALDANHA – Beweerde “nuwe verwikkelinge” in die soeke na die vermiste Joshlin Smith van Saldanha het mense ver en wyd weer aan die gons. Volgens ‘n video en opvolg-plasings op…
Die afgelope twee weke was elektries in Diazville, Saldanha, toe die Saldanha Tigers-rugbyklub sy historiese 2026-seisoen met gemak begin het. Die Tigers, wat vir die eerste keer in die gesogte…
SALDANHA – Honderde geesdriftige ondersteuners van die Patriotic Alliance (PA) het die Dial Rock-saal in Saldanha Sondag 15 Maart volgepak vir die bekendstelling van die Joshlin Smith-stigting, amptelik bekend as…
Die langverwagte bekendstelling van die “Joshlin Smith-stigting” vind plaas op Sondag 15 Maart by die Dial Rock-saal in Saldanha, maar steeds is daar geen aanduiding presies wat die stigting gaan…
Die Blitsbok-spelers Donovan Don van Velddrif en Shilton van Wyk van Saldanha het die Weskus weer eens trots gemaak. Don is by die SA Ruby-toe- kennings as Curriebeker- Speler van…
Suid-Afrikaners staal hulle vir ’n moontlike brandstofskok in April. Indien verwagte prysstygings ’n werklikheid word, sal dit na verwagting die skerpste styging in brandstofpryse in die land se geskiedenis wees.…