Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die gety kom in met sagte sug,trek maanlig oor die waterbrug.Dit gee en neem, keer weer terug,die see wat asemhaal met elke ruk.
In November 2024 three people approached André and Sheena Truter within a span of two weeks to ask them if there was something they could do to cheer up the…
‘n Groep tieners van Diazville, Saldanha, moes op Saterdag 29 November geskok toekyk hoe die gevaarlike waters van die Atlantiese oseaan hul vriend meesleur. Christiano van Rheenen (15) se lewelose…
Die Saldanhabaai-rugbyklub het die geskiedenisboeke herskryf toe hy die eerste rugbyklub in Bolandrugby geword het wat die Sanlam-Boland-Top-12 ‘n derde keer verower het. Saldanha het dit Saterdag reggekry deur Roses…
Alle paaie het die afgelope Saterdag (15 November) na die Boland-stadion in Wellington geloop vir die halfeindstryde in die Sanlam Boland Super-8, -10 en -16, en die pronkstuk van Boland Rugby,…