Trotse Salkoriane-atlete poseer saam met die gelukbringer (maskot) van die Saldanha Sea Harvest Health Run nadat hulle hul medaljes met trots ontvang het. Die atlete het uitstekende tye in die 5 km-padwedloop behaal. Vir Helen Heunis was dit ‘n besonderse prestasie, aangesien dit haar heel eerste 5 km-wedloop was. Hoewel dit uitdagend was, beskryf sy dit as ‘n fantastiese ervaring. Van links staan Pat Mentoor, Zelda Boois, die Sea Harvest-gelukbringer, Helen Heunis, Hennie Basson en Piet Dokter. Voor: Renc Swartz.

Salkoriane trots ná 5 km

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 2 July 2026
    Weslander E-Edition – 2 June 2026

Gift this article