Die oggendson het sy mooi verskyning in die Weskus deur die wolke gemaak. Lesers word genooi om enige tyd hul mooi, interessante of nuuswaardige foto’s, wat in die Weskus geneem is, na weslander@ novusmedia.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Onthou die fotograaf se naam en ‘n kort beskrywing van waar die foto geneem is. Foto: Christo Lotter

LESERSFOTO |Sonopkoms in die Weskus

Opkomende son weerkaats teen die wolke

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 2 July 2026
    Weslander E-Edition – 2 June 2026

Gift this article