Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
NovaNews berig dat die provinsiale regering ‘n interstaatlike geskil van stapel gestuur het oor wat hulle beskryf as onvervulde wetlike en operasionele vereistes van die Administratiewe Beregting van die Padverkeersoortredingstelsel…
Plaaslik, in die Weskus, bly noodsaaklike opvolgreën weg terwyl koringlande en ander landbouaanplantings begin kwyn. Die gewilde blommeseisoen word ook geraak. Vroeër vandeesmaand het die organiseerders van die jaarlikse veldblomskou…
Nuwe brandweerwaens versterk Weskus se vermoë om lewens en eiendom te beskerm.
“Ons het omstreeks halfelf die aand in Lampies-rylaan, naby Golden Mile in St. Helenabaai, skielik gevoel hoe ons huis se hele dak begin skud. Vir ‘n paar oomblikke het ek…
Die 2026 Bergrivier-kanomarathon skop volgende week af met 80 deelnemers wat die uitdagende 240 km-roete na Velddrif aanpak.
The 2026 Weskus flower season has arrived early, promising spectacular blooms, increased tourism and a welcome boost for local businesses.
Science Centre closes its doors after 16 years.