Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
“Opofferings is gemaak om goeie resultate te lewer.”
Hy het brandbestryders aangemoedig om standvastig te bly in hul roeping en te onthou dat God hul toevlug en sterkte bly.
Tydens die opening het die provinsie ook ‘n afvaardiging van Indië bekend gestel wat ná die Indaba deur Kaapstad en omliggende streke sal toer.
Ek onthou dit soos gister, die gevoel van opgewondenheid, soos ‘n kleuter wat ‘n suigstokkie kry. Opgewondenheid het ‘n manier om jou hoop te gee vir die lewe, soveel so…
Met die voorlaaste Grootuitdaagbeker-stryd van die eerste ronde Saterdag (16 Mei) op hande, en die laaste ronde wedstryde op 23 Mei vir die Weskus- en Swartlandse spanne, stuur die eerste ronde…
Wind en reën veroorsaak sedert Saterdag 8 Mei omtrent ‘n oproer in die Weskus. ‘n Lang lys van voorvalle waarin infrastruktuur en eiendom beskadig is, is by die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM)…
Kleinskaalse visserykoöperasies het op Dinsdag 5 Mei met Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE) vergader om uitdagings in die sektor te bespreek. Aucamp het die regering…
Klein misdade en aanvalle op leerders is besig om ‘n kopseer in die Weskus te raak. Onlangs is nog tieners in Vredenburg aangeval, na bewering deur ander leerders van die…