Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Heinrich Robertson, ‘n woordvoerder vir die Weskus-distriksmunisipaliteit, sê die Weskus word nie deur een ervaring gedefinieer nie, maar ‘n unieke sameloop van kontraste.
Verskeie politieke leiers en raadslede van die Demokratiese Alliansie (DA) en verteenwoordigers van vissergemeenskappe het vroeër vandag in dié Weskusdorp se hawe byeengekom om die herstel van byna 300 kleinskaalse…
Families in Saldanha het hul stem dik gemaak oor vertragings in pleegsorgplasings, gapings in kinderveiligheidsdienste en oorweldigde voorste-liniewerkers. Wendy Kaizer-Philander, lid van die Wes-Kaapse provinsiale parlement en voorsitter van die…
Ná meer as drie dekades van demokrasie in ons land moet ons eerlik wees met mekaar dat ons nog nie die Vryheid geniet wat ons verdien nie. Ons kan en…
‘n Yzerfontein-inwoner, Tiaan Grundling, is terug met sy nuwe enkelsnit, “Sien”, wat volg op die sukses van “Sakkie van Hentiesbaai”. Die lied, in samewerking met die digter Stanley Cierenberg, dra…
Na die afhandeling van die vier ligawedstryde die pas afgelope naweek (Saterdag 28 Maart) van die Weskusstreek se Grootuitdaagbeker, is dit nou net die verdedigende kampioen, Saldanhabaai en Vredenburg se…
Paasfees is ‘n tyd vir gesinne en families om byeen te kom en die opstanding van Jesus te herdenk. Vir baie het Paasfees ‘n belangrike en besondere betekenis. Vir Aletta…
Met die Paasnaweek wat voorlê, is dit ‘n kwessie van almal aan boord om ‘n veilige naweek vir Weskussers en besoekers te skep. Verskeie rolspelers, insluitend verkeer, wetstoepassing, sekuriteit, ambulansdienste…
Groot opgewondenheid heers vir die lang verwagte Saldanha-Super 8-rugbytoernooi wat amptelik môre (Donderdag 2 April) afskop. Dit duur tot Maandag 6 April en word by die Transnet-stadion in Saldanha beslis.…
Nadat die eerste ronde wedstryde van die Weskus-grootuitdaagliga van die Boland-rugbyunie afgehandel is, het vyf spanne geen geheim daarvan gemaak nie dat hulle Saldanhabaai se kroon wil hê. Vir rugbyondersteuners…