Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Net voordat die somerson sy tasse pak om ander wêrelddele te besoek, is André Huysamen gereed om die laaste maand van die seisoen voluit te omhels met die vrystelling van…
Saldanhabaai Munisipaliteit neem met kommer kennis van die bevestigde gevalle van Bek-en-Klouseer (BKS) in die Drakenstein en Mosselbaai Munisipaliteite, sowel as aangemelde gevalle binne die Stad Kaapstad. Ethne Lawrence, woordvoerder…
Troeteldiere as gesinslede beteken dat hulle daagliks blootgestel word aan dieselfde ruimtes en produkte as mense. Honde en katte slaap in ons huise, beweeg vrylik rond en is van nature…
Weslander het met Swanepoel gesels oor sy lewenslange passie vir die natuur en bewaring, ‘n roeping wat reeds op skoolbanke begin het en vandag ‘n groot deel van sy daaglikse…
‘n Bekende sakeman van Vredenburg is verlede Woensdag (28 Januarie) op 90-jarige ouderdom oorlede. Rudy Brits (90), die vorige eienaar van Rudy Brits Sales, is by sy woning in Huis Wittekruin…
Die Saldanhabaai Munisipaliteit se verkeersdienste het gereageer op ‘n besige einde-van-die-maand naweek.Daar was ‘n reeks enkelvoertuigongelukke wat aangemeld is tussen 21:00 op Sondag 1 Februarie en om 01:30 op Maandag…