Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Vredenburg-tuinbouklub vier vanjaar sy 25ste bestaansjaar. Die klub het in April 2001 by die huis van Olga Victor in Vredenburg begin nadat ‘n behoefte raakgesien is om Weskussers met…
Om finaliste in Netwerk24 se Smaakmaker-kompetisie te wees, is ‘n groot eer vir die Weskussers Alecia van Zyl en Dawid Botha. Van Zyl is ‘n sprankelende gr.-1-onderwyseres by Laerskool Saldanha…
Volgens Kiewiet van Rooyen, die sekretaris, is een van die belangrikste doelwitte om deelname te verhoog – veral onder juniors.
Graad-1-leerders in die Weskus het hul eerste skooldag van die nuwe skooljaar gister (Woensdag 14 Januarie) begin. Dit was ‘n dag vol gemengde emosies en die begin van nuwe dinge.…
As the school summer holidays begin the National Sea Rescue Institute (NSRI) is wishing South Africans a safe and enjoyable festive season while urging everyone to stay alert in and…
Aangesien Afrika-pikkewyne as belangrike aanwysers van oseaangesondheid optree, dui hul vinnige afname op breër omgewingsprobleme langs die kus.