Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Wanneer die somer sy hitte bring, dink baie mense aan hul honde – maar vergeet van hul katte. Katte is onafhanklik en slim, maar hul liggame is net so vatbaar…
Met die toename in sosialemedia-identiteitsbedrog, help Johnny da Silva, die eienaar van 3DOM Digital Agency in Velddrif, met ‘n paar wenke oor Facebook. Gereelde stappe1. Soek jouself gereeld op: Tik…
Sy het swerwersbloed in haar are en ‘n ewige liefde vir plante en die natuur. Sy is ook ‘n skrywer en passievol oor die Weskus se mooi. Ontmoet Ursula Peter…
The excitement is building as the Amazing Race returns to Velddrif on Saturday 29 November, and this year it’s set to be bigger and better. Hosted by Harcourts West Coast…
Stoeiers van die Weskus-stoeiklub het aan die jaarlikse Suid-Afrikaanse Nasionale Jeug-,Vryslag- en Grieks-Romeinse stoeikampioenskap in Pretoria deelgeneem. Die toernooi het tot ‘n opwindende einde gekom met ‘n vertoning van ongelooflike…
Die ArcelorMittal-stigting se Wetenskapsentrum in Vredenburg het weer eens sy erns met jeugontwikkeling gewys deur sy vierde jaarlikse Loopbaan-ekspo van verlede Dinsdag tot Donderdag (14 tot 16 Oktober) by die…
Die Weskus-musiek-akademie (WCMA) en die Weskus-jeug- orkes (WCYO) het die afgelope Vrydag (17 Oktober) drie dekades se musikale uitnemendheid en onderwys met ‘n skou-spelagtige 30-jaar-vieringskonsert by die Weskus-fossielpark gevier. “Die…
Noluvu Ludidi Structure fires wreaked havoc in George Kerridge, Vredenburg, on Tuesday 21 October. That people were clearly affected by the extent of the devastation was plain to see when…
Die verdagte in die moord op Gerswin Rabie (17) het verlede Vrydag (10 Oktober) in die Vredenburg-landdroshof verskyn. Rabie is ses maaande gelede – op Sondag 20 April vanjaar – met…