Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Geweld in Saldanha veral Diazville het gemeenskapsleiers en skole in die area genoop om aksie te neem.Beide Diazville Primêr en Hoërskool Diazville het briewe aan ouers gestuur om hulle aan…
Slegs 15 jaar ná haar eerste borskankerdiagnose moes Queena Bartlett-Brink weer eens die skokkende nuus in die gesig staar. In die lig daarvan dat Oktober weer Borskankermaand is, deel Queena…
Só vermink dat net die tatoeëermerke op sy lyf aan die polisie en sy geliefdes kon bewys dat dit Riedewaan “Wannie” Jan (33) was wie se lyk langs ‘n sandpaadjie…
Met warmer dae wat voorlê, deel die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) die volgende wenke om veiligheid in en om water te verseker: 1. Vermy alkohol wanneer jy swem: Die risiko’s van…
Hirion Williams (58) is die afgelope Sondagoggend (28 September) in Saldanha met dwelms met ‘n straatwaarde van altesaam R30 900 aangekeer. Hy het Maandag in die Vredenburg-landdroshof op aanklag van onwettige…
‘n Nuwe vennootskap en bande wat gebou word, beteken groot dinge vir die Saldanha Tigers-rugbyklub. Die klub het die afgelope Maandag (22 September) met hul nuwe vennoot, Sanlam, vergader, waar…
Releasing yet another book this year, Tsotello Nenzinane from Saldanha is a young writer rising to fame. At just the age of 18, Tsotello has written and released five books.…