Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
A charge of fraud was laid at the Vredenburg police station this morning (Thursday, 21 August) due to the sale of fraudulent medical certificates that have skyrocketed in Saldanha and…
Alida Buckle Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) doen ‘n voorlopige ondersoek na die dood van ‘n verdagte in die selle by die Saldanha-polisiekantoor verlede week. Die verdagte het hom na bewering…
VREDENBURG – In ‘n wedstryd wat alles behalwe sonlig gehad het, het die Saldanhabaai-rugbyklub en die Burg Boys van Vredenburg Saterdag (9 Augustus) ‘n 20-20-gelykopuitslag in die Sanlam-Boland-grootuitdaagbeker-kompetisie van die Weskus…