Hierdie foto’s wys hoe toegewyd die amptenare van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) is. G’n wind of die gure weer kon hulle keer om hul werk te doen nie. Terwyl die res van die Weskus met warm koffie en tee snoesig onder komberse sit en televisiereekse kyk, het dié amptenare slaggate, wat weens die swaar reën oor die naweek verskyn het, reggemaak. Hulle is ook uitgeroep na dreine wat verstop is en om omgevalle bome eers op te kap en dan te verwyder. Weslander salueer al die munisipale werkers in die Weskus-distriksmunisipaliteit se gebied vir hul volgehoue harde werk. Lees berig op bl. 2. Foto’s SBM.

In wind en reën . . .

dummy text
dummy text
dummy text
dummy text
dummy text
dummy text
dummy text
dummy text
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 2 July 2026
    Weslander E-Edition – 2 June 2026

Gift this article